Sa Feeste


Go to content

Feestenuus

VARKFEES 2010


Dit was alweer sulke tyd - VARKFEES !!! 3-4 September 2010.

Die vermaaklikheidsprogram was volgestop met kunstenaars van die hoogste gehalte soos Piet Plagiaat, Nicholis Louw, Die Campbells, Snotkop, Amor, Karien Husselman en nog baie ander.
Die topografiese ligging van Heidelberg, sowat 40 minute se ry van beide Johannesburg en Pretoria, maak hierdie dorp die perfekte plek vir 'n fees soos hierdie. Die natuurskoon van die Suikerbosrand reg rondom Heidelberg, die argitektuur van die geboue en die vriendelikheid van die inwoners, het verseker dat die fees onvergeetlik vir ieder en elk was.


Back to content | Back to main menu