pandora grânulos do ouro rs gold ghd hair tiffany necklaces levis dritto links of london watches mbt menns sandaler thomas sabo bracelets true religion jeans vivienne westwood encantos

Sa Feeste


Go to content

Main menu:


Bepalings en voorwaardes vir adverteerders

Registreer jouself

Bepalings en voorwaardes vir adverteerders

SAFeeste.com se bestuur behou die reg om beperkinge te stel op die reg van sekere dienste, kenmerke of funksies op hierdie webblad.

Met registrasie sal die adverteerder 'n e-pos ontvang met besonderhede rakende die betaling vir hierdie diens. Advertensies is vooruitbetaalbaar vir een kalenderjaar en sal eers op SAFeeste.com gepubliseer word sodra sodanige betaling ontvang is.

SAFeeste.com kan nie verantwoordelik gehou word vir foute, foutiewe inligting, tipografiese foute of misleidende inligting wat deur kliënte opgelaai word nie.

SAFeeste.com behou die reg voor om enige inligting te wysig, te verwyder of na te gaan voor dit op die webblad geplaas sal word.

Dit is verbode om enige onwettige, onregmatige, dreigende, lasterlike, obsene, pornografiese materiaal of haatspraak hierdie webblad op te laai of te stuur.

Rapport, SAFeeste.com se mediavennoot, behou die reg voor om enige materiaal wat op die webblad gelaai word vir besigheidsdoeleindes aan te wend.

Alle feeste sal in Rapport se reisbylaag, Rondrits, bemark word onder SAFeeste.com se kalender.


Back to content | Back to main menu