pandora charms runescape money ghd classic tiffany pendants balenciaga outlet chanel tassen comprar thomas sabo ed hardy women levis em linha reta links of london jewelry

Sa Feeste


Go to content

Main menu:


Advertensietariewe

Registreer jouself

Feeste

R200 per jaar (BTW uitgesluit)

Kunstenaars

R500 per jaar (BTW uitgesluit)

Besighede

R1 000 per jaar (BTW uitgesluit)

Bepalings en voorwaardes vir adverteerders

o SAFeeste.com se bestuur behou die reg om beperkinge te stel op die reg van sekere dienste, kenmerke of funksies op hierdie webblad.

o Met registrasie sal die adverteerder 'n e-pos ontvang met besonderhede rakende die betaling vir hierdie diens. Advertensies is vooruitbetaalbaar vir een kalenderjaar en sal eers op SAFeeste.com gepubliseer word sodra sodanige betaling ontvang is.

o SAFeeste.com kan nie verantwoordelik gehou word vir foute, foutiewe inligting, tipografiese foute of misleidende inligting wat deur kliënte opgelaai word nie.

o SAFeeste.com behou die reg voor om enige inligting te wysig, te verwyder of na te gaan voor dit op die webblad geplaas sal word.

o Dit is verbode om enige onwettige, onregmatige, dreigende, lasterlike, obsene, pornografiese materiaal of haatspraak hierdie webblad op te laai of te stuur.

o Rapport, SAFeeste.com se mediavennoot, behou die reg voor om enige materiaal wat op die webblad gelaai word vir besigheidsdoeleindes aan te wend.

o Alle feeste sal in Rapport se reisbylaag, Rondrits, bemark word onder SAFeeste.com se kalender.


Back to content | Back to main menu